• Born out of a necessity for a quality product at a reasonable price
  • A company with the vision and innovation for the present and future
  • A company with a strong moral base and old school values
  • A company structured towards fulfilling customer needs
  • A company dedicated to excellence

We are experts in:

  • Special Projects magazines
  • Event related magazines
  • Client/business profile magazines
  • Tourism magazines
  • Online magazines
  •  

    Sandvelder

    Kontrei-en Landboutydskrif in Sentraal Suid-Afrika.

    Sandvelder Tydskrif is ‘n kontrei/gemeenskaps en landboutydskrif vir Sentraal Suid-Afrika asook dele in die Bosveld/Limpopo en Noordwes. Ons plaas nog stories van mense uit die area, feeste, skoue, veiling, basaars, kuier en koop en skolenuus. Ons doen spesiale projekte vir kliente vir geleenthede wat hulle meer blootstelling benodig. Die tydskrif is indruk en ook aanlyn beskikbaar. Ons deel ook graag inligting, veilingsnuus en kontreistories op ons fb blad. Like ons bladsy en share asb dit ook met julle vriende sodat hulle ook al die nuus en promosies kan lees. Stuur ook gerus vir ons nuus uit julle area na sandvelder1@gmail.com.

    Ons spesialiseer in geleenthede skep vir ons adverteerders.

    Die Sandvelder tydskrif se span is uitstekende in besigheidheid tot klient bemarking. Elke besigheid en produk het n spesifieke teiken mark. Ons spesialiseer daarin om die regte inligting aan die regte teikenmark oor te dra. Al ons publikasies in ook digitaal beskikbaar. Ons sosiale media voetspoor is uiters doeltreffend. Alle blaaie is ook of fb en twitter beskikbaar. Link van tydskrif word aan ‘n baie wye data basis uitgestuur. Hierdie is ‘n uitstekende geleentheid om u besigheid, produk, skool, geleentheid, bestemming, akkomodasie of veiling direk aan u teikenmark te bemark.

    Die terugvoering op hierdie tydskrif is uitstekend. Ons werk nou saam met die gemeenskap om ‘n eg Sandveldse gemeenskapstydskrif op die rak te plaas. Gaan loer ook op ons facebookblad hoe ons die geemskap, klein en medium besighede help bemark.
    https://www.facebook.com/sandvelderonline.co.za/

    Kontak asb Suzette Annandale 083 447 4535 of indien u enige navrae het.