Sandvelder tydskrif is ‘n aanlyn en in druk kontrei en landboutydskrif wat fokus op die gemeenskappe, kleinsake, leefstyl, jeug, toerisme, skole, skoue, veilings, genootskappe, Agritoerisme en landbou in Sentraal Suid-Afrika. Asook ‘n paar dorpe in Noordwes, Bosveld, Oos-Kaap en Mpumalanga. Die tydskrif word in Afrikaans en Engels gepubliseer.

  Sandvelder_logo 'n Gemeenskapstydskrif (Landbougemeenskap) spesiaal ontwerp en gepubliseer vir die area.Verspreidings area: Hoopstad, Bothaville, Christiana, Wesselsbron, Bultfontein, Hertzogville, Bultfontein, Bloemhof

This is our own title and is a community magazine distributed once a month to various communities in Vaal 21 area. The publication carries updated news about tourism, business and people’s communities and consumer education.